PRODUKWINKEL

KOOP NET WAT JY NODIG HET

Ontdek Siedaar se
hulpbronne.

Soek BREINKAARTE, STUDIENOTAS, VRAESTELLE, BEGRIPSTOETSE, HERSIENING EN WERKKAARTE volgens graad, vak en kwartaal. Koop ’n produk of kies ’n pakket; jou toeganklike hulpbronne verskyn onder My aankope.

ELKE WEEK IETS NUUT

Hierdie week se gratis hulpbron

Gratis vir die hele week. Elke Maandag wag ’n ander hulpbron!

Laai hierdie week se hulpbron…

SIEDAAR PRODUKTE

Alle hulpbronne

Laai…

KIES WAT VIR JOU WERK

Drie pakkette, eenmalige betaling

Kies jou graad en die hulpbronne wat jy nodig het. Geen maandelikse betaling nie.

1

Een kwartaal

R800 eenmalig

Een graad van jou keuse, alle vakke vir een kwartaal van jou keuse.

  • Kies Graad 4, 5, 6 of 7
  • Kies Kwartaal 1, 2, 3 of 4
  • Geen herhalende betaling
4

Een vak, hele jaar

R800 eenmalig

Een graad en een vak van jou keuse vir al vier kwartale.

  • Kies Graad 4, 5, 6 of 7
  • Een gekose vak se hele jaar
  • Geen herhalende betaling

ONS HELP GRAAG

Het jy hulp nodig?

Kontak die Siedaar-span as jy sukkel om aan te meld of ’n hulpbron te vind.

Praat met ons op WhatsApp